Baby Advice : Kinder Onderhoud

Share your experience in this category Local Businesses in this Category

Kinder Onderhoud

0 Up down Is daar enige iemand wat my kan raadgee, my eks is nou al R 16 000.00 agter op sy onderhoud, ek kan nie alleen die mas op kom nie. Die kinders moet skool gaan, klere kry, broodjies in pak skool toe, e Rating: 0 out of 100 0
Posted by:LuNel Rating 0 0 `Blogger`

Is daar enige iemand wat my kan raadgee, my eks is nou al R 16 000.00 agter op sy onderhoud, ek kan nie alleen die mas op kom nie. Die kinders moet skool gaan, klere kry, broodjies in pak skool toe, en dan is daar nog gereeld, 'n R5 vir snoepie of klasverkoping.

Die prokureurs, se ek moet in rye gaan sit by die onderhouds hof, en as ek voor kom maak hulle vir my 'n afspraak, en dan gaan jy op daai datum hof toe maar jy sit weereens 'n hele dag.

Ek kan nie van my werk af wegbly nie, as ek dit ook moet verloor wat doen ek dan.

Asseblief kan iemad my raad gee?

(3613 Views)

Respond Share Report Abuse

Official Business Replies (0) ←

You need to be logged in as a business with a valid E-Lert account to make an official business response.

How to become an official business

User Responses

Lizel

Kinder Onderhoud

0 Up down
Posted by: Lizel Rating 0 0 `Blogger`

LuNel

Ongelukkig sal jy moet in die rye gaan staan maar glo my dit is die moeite werd op die einde. Ek kan vir jou dokumentasie epos wat jou sal help wanneer jy in die rye moet gaan staan in die onderhouds hof. My epos address is lizelludick-vandyk@buildman.co.za.

Li zél
Klerksdorp

Roxie

onderhoud

0 Up down
Posted by: Roxie Rating 0 0 `Blogger`

Kyk op www.buzzit.co.za of .com, hul help jou met agterstallige onderhoud en is NIE duur nie.

Respond

We have three rules - please follow them, please respect them.

  1. Don't Advertise: businesses can talk to consumers, but not blatantly self-promote
  2. Be Nice: if you have a complaint, provide feedback to the business on how they can improve
  3. Comments considered defamatory will be removed

Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.



WOMF
Give your Opinion Now
Active Users on line: 802