Stuff, Anything & Everything : Nampo Verblyf

Share your experience in this category Local Businesses in this Category

Nampo Verblyf

0 Up down Manlief het gou besluit om Nampo Oesdag toe te gaan. Maar, uhm, waar kan 'n mens oornag? Weet julle dalk van blyplek in daai omgewing? Hotelle se name of gastehuise? Of sal hy maar moet gaan soek Rating: 0 out of 100 0
Posted by:Nina-2 Rating 18 18 `Helper`

Manlief het gou besluit om Nampo Oesdag toe te gaan. Maar, uhm, waar kan 'n mens oornag?

Weet julle dalk van blyplek in daai omgewing? Hotelle se name of gastehuise?
Of sal hy maar moet gaan soek as hy daar kom?

Skepsel, jy's mos ook daar! Waar slaap julle?

Ag dankie, julle klomp staatmakers!

(2769 Views)

Respond Share Report Abuse

Official Business Replies (0) ←

You need to be logged in as a business with a valid E-Lert account to make an official business response.

How to become an official business

User Responses

Nina-2

Dankie!

0 Up down
Posted by: Nina-2 Rating 18 18 `Helper`

Dankie, Kieterkatter!
Ek hoop ook maar hy kom reg.
Anders moet hy maar vanaand huistoe kom, wat! :-)
Waardeer jou moeite.

Nina-2

Thanx :-)

0 Up down
Posted by: Nina-2 Rating 18 18 `Helper`

Baie dankie Woman!
Ek het gister in my 1991 foonboek van die Vrystaat (al wat ek het!) hoeka 'n gawe Gawie daar in Viljoenskroon se drankwinkel gebel om te hoor of julle dorp nie 'n hotel het nie! Ek sal my man laat weet.
Ek's skoon jaloers dat ek moet werk en hy sit by Nampo! Eendag as ek groot is, wil ek ook Nampo toe!

Skepsel

Ek is terug

0 Up down
Posted by: Skepsel Rating 19 19 `Helper`

Dankie tog, dit is verby vir my. Ek het my beurt gehad. Daar 'n 'n lieflike gagtehuis net as jy Bothaville inkom op jou linkerkant. Dit is La Rochelle Gastehuis. Lekker ou huis soos myne, ek voel sommer toe tuis daar.

Nina-2

Skepsel

0 Up down
Posted by: Nina-2 Rating 18 18 `Helper`

Baie welkom terug! Bly jy's weer met ons. Klink my dis omtrent 'n storie en 'n half!
Manlief hulle het toe sommer op Orkney loop slaap. Lyk my hy was bang vir al die mense op Bothaville! LOL!
In die vervolg sal ek onthou van La Rochelle Gastehuis, dankie.

Vertel ons bietjie van jou wedervaringe daar op Nampo! Watse interressante kreature het jy als gesien?

Respond

We have three rules - please follow them, please respect them.

  1. Don't Advertise: businesses can talk to consumers, but not blatantly self-promote
  2. Be Nice: if you have a complaint, provide feedback to the business on how they can improve
  3. Comments considered defamatory will be removed

Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.



WOMF
Give your Opinion Now
Active Users on line: 1052