Stuff, Anything & Everything : Wat beteken jou naam?

Share your experience in this category Local Businesses in this Category

Wat beteken jou naam?

0 Up down Ek kyk verlede week die Tyra Banks show. Hulle het 'n "paneel" gehad wat gesê het hoe hulle mense sien as hul die naam hoor. Hulle het byvoorbeeld 'n naam gehad (kan nie nou onthou nie) van iemand Rating: 0 out of 100 0
Posted by:Ally01 Rating 0 0 `Blogger`

Ek kyk verlede week die Tyra Banks show. Hulle het 'n "paneel" gehad wat gesê het hoe hulle mense sien as hul die naam hoor. Hulle het byvoorbeeld 'n naam gehad (kan nie nou onthou nie) van iemand wat bv van pakistan kom, en dadelik het almal gesê hulle dink aan 'n terroris en sal bang wees vir hierdie persoon. Daar was byvoorbeeld ook 'n naam wat in Indie sal voorkom, en dadelik het almal gesê hierdie persoon is skelm en sal jou verneuk met pryse om elke draai. Daar was die naam Rahoel (weet nie van die spelling nie), en almal het gesê hy is 'n skelm, wat sal doodmaak, steel, verkrag, mes steek, en in 'n bende behoort. Na die tyd het hulle gewys hoe die mense lyk wie se name dit is, en dit was almal die oulikste onskuldigste kinders gewees. Wat dink julle hieroor, dink julle ook jou naam gee jou persoonlikheid, beroep of watookal weg?

(1910 Views)

Respond Share Report Abuse

Official Business Replies (0) ←

You need to be logged in as a business with a valid E-Lert account to make an official business response.

How to become an official business

Respond

We have three rules - please follow them, please respect them.

  1. Don't Advertise: businesses can talk to consumers, but not blatantly self-promote
  2. Be Nice: if you have a complaint, provide feedback to the business on how they can improve
  3. Comments considered defamatory will be removed

Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.



WOMF
Give your Opinion Now
Active Users on line: 2827