Stuff, Anything & Everything : vadersdag
Share your experience in this category Local Businesses in this Categoryvadersdag
Posted by:doets Rating 0 0 `Blogger`Wanneer is dit vadersdag? Ek weet elke dag is vadersdag, maar wanneer is die amtelike vadersdag?
Official Business Replies (0) ←
You need to be logged in as a business with a valid E-Lert account to make an official business response.
How to become an official business
User Responses
Hi Dierasie
Posted by: Nina-2 Rating 18 18 `Helper`Posted 28 May 2009
Ek dink vadersdag is die jaar op Sondag, 21 Junie 2009.
Is nogal vreemd hoe daar 'n vreeslike ophef gemaak word van moedersdag en al die ander dae, maar mens moet omtrent rondvra om agter te kom wanneer is vadersdag...
Nietemin. Kom ons almal wat so gelukkig is om een te hê, maak dit 'n baie spesiale dag vir onse pappies!
Ag, Skuus, Doets!
Posted by: Nina-2 Rating 18 18 `Helper`Posted 28 May 2009
Hier Dierasie ek jou sommer!
Jammer hoor!
So, Doetsie, hierbo is vadersdag se datum! :-)
Die ou kop die raas maar soms...
Ek het dit
Posted by: Cath Rating 0 0 `Blogger`Posted 28 May 2009
as die 3de Sondag in Junie en Moedersdag is weer altyd die 2de Sondag in Mei
Dankie Cath!
Posted by: Nina-2 Rating 18 18 `Helper`Posted 28 May 2009
Ek het net nog nooit so opgelet nie, maar ja, jy's 100% reg!
Nou hoef ek nooit weer daaroor te wonder nie!
Thanks!
Hi Ninatjie
Posted by: dierasie Rating 0 0 `Blogger`Posted 28 May 2009
Ek sien jy mis my! Hier is ek.
Ek wil eintlik weet of iemand weet wanneer Basedag is - dit is nou iets wat ek nooit kan onthou nie.
Respond
We have three rules - please follow them, please respect them.
- Don't Advertise: businesses can talk to consumers, but not blatantly self-promote
- Be Nice: if you have a complaint, provide feedback to the business on how they can improve
- Comments considered defamatory will be removed
Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.
