Holiday Accommodation : Stokkiesdraai naby Orkney

Share your experience in this category Local Businesses in this Category

Stokkiesdraai naby Orkney

0 Up down Hierdie wys net weereens: dat met die regte bestuur en 'n vaste gegronde visie enige ou ding weer 'n nuwe , vars baadjie kan kry. Ek en my gesin was verlede naweek by Stokkiesdraai vakansie oord. Me Rating: 0 out of 100 0
Posted by:Teknon Rating 0 0 `Blogger`

Hierdie wys net weereens: dat met die regte bestuur en 'n vaste gegronde visie enige ou ding weer 'n nuwe , vars baadjie kan kry.
Ek en my gesin was verlede naweek by Stokkiesdraai vakansie oord.
Met ons aankoms was ons verras metal die mense wat orals besig was met opknappings werk. Ek vra toe een van die werkers wat aan die gang is en sy antwoord het letterlik my voete onder my uit geslaan-
Ons gaan die oord een van die bestes in Suid Afrika maak. En dinge gaan hier verander. Nie net word die terrein weer na sy volwaardige reg gebring nie maar ons wil ook hê dat gesinne weer hierheen kan kom en in toetale rustigheid mekaar weer kan ontdek. Ons wil ontslae raak van alle negatiewe ellemente wat die wêreld na die oord bring- hierdie moet 'n veilige hawe wees waar gesinne weer kan kom anker gooi en net 'n goeie familie ervaring hê.

Verder het hy gesê dat hulle self beoog om 'n kerk op die terrein te bou waar daar elke Sondag deur 'n leke predeker 'n gesins- diens aangebied kan word.

Nou volgens my moet so bek jam kry. 'n Duidelike 5 ster gaan aan die oord se eienaar en bestuur. Wens daar is meer wat lulle voorbeeld wil volg. Ek en my gesin sal defnitief 'n oord met sulke mooi waardes wil besoek.

(5238 Views)

Respond Share Report Abuse

Official Business Replies (0) ←

You need to be logged in as a business with a valid E-Lert account to make an official business response.

How to become an official business

Respond

We have three rules - please follow them, please respect them.

  1. Don't Advertise: businesses can talk to consumers, but not blatantly self-promote
  2. Be Nice: if you have a complaint, provide feedback to the business on how they can improve
  3. Comments considered defamatory will be removed

Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.



WOMF
Give your Opinion Now
Active Users on line: 1119