Government Local : Bloemfontein se vermorsing van water - Munisipaliteit moet verantwoordelikheid aanvaar

Share your experience in this category Local Businesses in this Category

Bloemfontein se vermorsing van water - Munisipaliteit moet verantwoordelikheid aanvaar

0 Up down Die administrasie van die Mangaung Munisipaliteit moet dringend tot verantwoording geroep word oor die onvermoë of onwilligheid om probleme met dienslewering uit te skakel. Min tot niks het tot n Rating: 0 out of 100 0
Posted by:DA-Vrystaat Rating 0 0 `Blogger`

Die administrasie van die Mangaung Munisipaliteit moet dringend tot verantwoording geroep word oor die onvermoë of onwilligheid om probleme met dienslewering uit te skakel.
Min tot niks het tot nou toe gekom van die munisipalitieit se belofte dat alle agterstande met dienslewering teen einde 2009 uitgewis sou word.
Die groot sokkerjaar 2010 het egter in Bloemfontein aangebreek met dieselfde slaggate, waterlekkasies en vuil strate as waarmee 2009 gegroet is.
Met net ongeveer 150 dae voor die aanvang van die sokkerwereldbekertoernooi sal dringend en deurlopend opgetree moet word om te keer dat Mangaung-Bloemfontein as gasheerstad nie in die verleentheid gestel word nie.
Terselfdertyd sal aandag gegee moet word aan diensleweringsprobleme ook in gebiede wat nie in die openbare oog sal wees vir die duur van die sokkertoernooi nie.

(948 Views)

Respond Share Report Abuse

Official Business Replies (0) ←

You need to be logged in as a business with a valid E-Lert account to make an official business response.

How to become an official business

Respond

We have three rules - please follow them, please respect them.

  1. Don't Advertise: businesses can talk to consumers, but not blatantly self-promote
  2. Be Nice: if you have a complaint, provide feedback to the business on how they can improve
  3. Comments considered defamatory will be removed

Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.



WOMF
Give your Opinion Now
Active Users on line: 1218