Womens Fashion : Matriek Afskeid en Aand rokke

Share your experience in this category Local Businesses in this Category

Matriek Afskeid en Aand rokke

0 Up down ASB help het 2 matriek afskeid rokke en 3 aand "cocktail " rokke wat ek graag wil verkoop! As daar enige iemand is wat weet van iemand of 'n plek waarheen ek dit kan neem. Sal dit regtig waardeer! Rating: 0 out of 100 0
Posted by:bubble-b Rating 0 0 `Blogger`

ASB help het 2 matriek afskeid rokke en 3 aand "cocktail " rokke wat ek graag wil verkoop! As daar enige iemand is wat weet van iemand of 'n plek waarheen ek dit kan neem. Sal dit regtig waardeer!

(2929 Views)

Respond Share Report Abuse

Official Business Replies (0) ←

You need to be logged in as a business with a valid E-Lert account to make an official business response.

How to become an official business

User Responses

Harley

Volksblad

0 Up down
Posted by: Harley Rating 30 30 `Influencer`

het altyd 'n gratis sms advertensie geleentheid gebied, wat Maandae geplaas is...dan is daar ook hul ander advertensie kolomme...ek sou dink dat jy moontlik foto's van die rokke sou kon neem na van die Hoërskole in die stad en vra dat hulle dit op die kennisgewingborde plaas...met 'n geldjie aan die skool, sou die rok daar verkoop...ek is onseker of verhurings plekke wel rokke inneem...

Respond

We have three rules - please follow them, please respect them.

  1. Don't Advertise: businesses can talk to consumers, but not blatantly self-promote
  2. Be Nice: if you have a complaint, provide feedback to the business on how they can improve
  3. Comments considered defamatory will be removed

Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.



WOMF
Give your Opinion Now
Active Users on line: 1420