You are not logged in Login now
Maar natuurlik kan jy 'n program gaan koop vir R500 wat jou in staat stel om jou eie webtuiste te ontwerp. As jy Microsoft Office het kan jy sommer Publisher gebruik om 'n webtuiste te ontwikkel. Maar net omdat jy die program het beteken nie jy kan sommer nou 'n webtuiste ontwikkel en jouself 'n web designer noem nie. Dinge werk nie so nie.
Wat my eintik bekommerd maak is dat die eienaar van die besigheid sommer self die webtuiste wil ontwikkel. Dit se vir my een ding: Die gaan nie goed met die besigheid nie. Want as die baas nog tyd het om web design te leer, moet jy weet!
En wat weet die persoon van:
-> Graphics
-> Layout
-> Page Optimization
-> Navigation
En onthou, nadat die ontwerp gedoen is, moet Emarkerting ook nog plaas vind:
-> Search Engine Optimization
-> Search Engine Marketing & Submission
-> Social Media Marketing
-> Email Marketing
-> Banner Advertising
Dus, indien jy wel besluit om jou eie webtuiste te ontwikkel, maak seker jy het genoeg kennis om al die bg. te kan ontwerp / integreer.
O ja, moenie vergeet daar is tans 2076 Miljoen webtuistes daar buite (April 2010). Hoop die Baas weet hoe om sy webtuiste op die eerste drie bladsye van Google te verskyn!
Groete
Louis van Wyk
I LOVE 2 Web Solutions
www.ilove2.net
Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.
Version: Weasles Ripped My Flesh
xTime: 0.0281
Users Online: 5436
x2: 1080.38 | 1080.38 Host ID: H5AB3-D7C0B1-B23828F865