Child Care : Ma's met seuns van 15

Share your experience in this category Local Businesses in this Category

Ma's met seuns van 15

0 Up down Glad nie 'n blog oor 'n besigheid nie, vra net raad. Ek het onlangs 'n 15 jarige seun ryker geword (nie my eie kind nie), nou wil ek net graag hoor by ma's wat seuns het, wat is hulle verantwoordelikh Rating: 0 out of 100 0
Posted by:crazydaisy Rating 0 0 `Blogger`

Glad nie 'n blog oor 'n besigheid nie, vra net raad. Ek het onlangs 'n 15 jarige seun ryker geword (nie my eie kind nie), nou wil ek net graag hoor by ma's wat seuns het, wat is hulle verantwoordelikheid in die huis, kan ek vra dat hy skottelgoed was en swart sakke uitsit of is dit nie wat seuns van hul ouderdom doen nie.

(325 Views)

Respond Share Report Abuse

Official Business Replies (0) ←

You need to be logged in as a business with a valid E-Lert account to make an official business response.

How to become an official business

User Responses

Harley

Take in die huis

0 Up down
Posted by: Harley Rating 26 26 `Influencer`

Natuurlik! Die manne gee die honde kos, was skottelgoed, dra swartsakke uit, was soms die motors... ek dink als gaan maar rondom "attitude"... dat die outjie verstaan waarom hy dit doen... nie as straf nie, maar omdat hy deel is van die huishouding en dan ook spesiaal geprys word en bedank word en dat daar staat gemaak word op sy verantwoordelikheid en die wedersydse vertroue...en natuurlik dat ALMAL in die huishouding saamwerk om dinge te laat vlot...en dalk dat daar ook 'n "reward" is .... bv. die gesin eet saam uit by die SPUR aan die einde van die maand... by ons gaan dit rondom kommunikasie en watter kind verkies dus om watter taak te verrig en watter ene hou niks van 'n spesifieke taak nie... dan ruil hulle soms take...mens moet hulle maar soms daaraan herinner ook...'n tiener se geheue strek mos soms net so ver as waar hy sy selfoon neergesit het...

Respond

We have three rules - please follow them, please respect them.

  1. Don't Advertise: businesses can talk to consumers, but not blatantly self-promote
  2. Be Nice: if you have a complaint, provide feedback to the business on how they can improve
  3. Comments considered defamatory will be removed

Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.



WOMF
Give your Opinion Now
Active Users on line: 593