GWK Griquas : Griekwas vs Bulls

Share your experience in this category Local Businesses in this Category

Griekwas vs Bulls

0 Up down Ek weet die telbord het die laaste sê maar ongelukkig glo ek dat die Griekwas erg benadeel is deur, volgens my opinie, 'n uiters onbekwame skeidsregter. Ek stem dat dit totaal onaanvaarbare gedra Rating: 0 out of 100 0
Posted by:Cari Rating 0 0 `Blogger`

Ek weet die telbord het die laaste sê maar ongelukkig glo ek dat die Griekwas erg benadeel is deur, volgens my opinie, 'n uiters onbekwame skeidsregter.
Ek stem dat dit totaal onaanvaarbare gedrag van 'n toeskouer is om die skeidsregter met 'n drankie in die gesig te gooi. Maar werklik ek het nogal empatie met die toeskouers en ondersteuners van die Griekwas.
My sê het ek nou gesê....... is dit net ekw at so voel?

(2374 Views)

Respond Share Report Abuse

Official Business Replies (0) ←

You need to be logged in as a business with a valid E-Lert account to make an official business response.

How to become an official business

User Responses

Theunsie

Cari

0 Up down
Posted by: Theunsie Rating 1 1 `Blogger`

ek het so gewens die Griekwas skop gat sowaar! Sodat die floubulle se bekke vir eens en altyd gesnoer is. Maar vir die Griekwas om met 1 punt en 13 spelers teen hulle te verloor, sjoe dink net was sou gebeur het as hulle al 15 spelers op die veld gehad het!

Harley

Cari

0 Up down
Posted by: Harley Rating 30 30 `Influencer`

ek ondersteun nie een van die twee spanne nie en het presies dieselfde gevoel gekry...die skeidsregter het beslis nie baie bekwaam voorgekom nie...

RugbySupporter

Stem saam

0 Up down
Posted by: RugbySupporter Rating 0 0 `Blogger`

Belaglik - ek sal graag wil sien wie by SA rugby dink hierdie man is bekwaam om te blaas! Hy is moerse arrogant, maar kan verseker nie blaas nie!! Sorry Griekwas, jammer om teen 31 manne te speel.

Pieterr

Wonder maar net

0 Up down
Posted by: Pieterr Rating 0 0 `Blogger`

Laasjaar het onbekwame skeidsregter die Vodacom Cheetahs van 'n oorwinning beroof en die jaar vir Griekwas en albei kere teen die Bulle. Wonder net of die Bulle nie ietsie oorgee aan die ref's nie. Hoekom is hulle altyd betrokke in sulke gevalle?

lindadc

hoekom altyd die ref as jou span verloor

0 Up down
Posted by: lindadc Rating 0 0 `Blogger`

Waarom moet die skeidsregter altyd aangevat word as die span die hul deel doen, wat se jul dan nou van die game teen die sharhs vandag wat het die ref nou weer gedoen en asb kies jou span moet nie die spelers aanvat wat meer wil suid afrika he die bulle het vir hul die Super 14 vir die tweede keer gebring en danksy die cheethas die bulle en die sharks is ons bokke great.En ja ek is n blou bul vam bloemfontein.

Respond

We have three rules - please follow them, please respect them.

  1. Don't Advertise: businesses can talk to consumers, but not blatantly self-promote
  2. Be Nice: if you have a complaint, provide feedback to the business on how they can improve
  3. Comments considered defamatory will be removed

Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.



WOMF
Give your Opinion Now
Active Users on line: 896