You are not logged in Login now
This might be true for photography, but definitely not web design. If clients only knew how important fresh and relevant content is, they wouldn't even bother placing images on their website. Here's the thing. Unless you provide a caption of a 1000 words next to each image, the image on its own m more...
Ek moes hierdie week gereeld goed gaan koop het by Builders Warehouse/Market, aangesien ek opgradering moes doen aan 'n eiendom. Laat ons nie vir mekaar lieg nie, wat ek van bou afweet is baie gevaarlik. Dit was so moeilik en ongemaklik gewees om vir ander mense advies/hulp te vra oor iets wat e more...
Hoeveel keer waarsku mense nie teen 'goedkoop kwotasies' nie? En daar is 'n rede daarvoor, want gewoonlik is daar 'n gebrek aan kwaliteit en/of ondervinding. Hierdie week het ek dit self ervaar by 'n persoon (eintlik is hulle nou een van my kliente). Maar die posting gaan nie oor finansies nie, maar more...
Hi almal! DIt was nou net die laaste keer en ek kan dit nie meer hanteer nie so ek wil dit nou daar uit kry vir almal om te sien want ek hoop dit help iemand om die regte besluit te maak. Eestens gaan ek nie eers my naam of my company se naam hie by voeg nie want dit is nie vir advertensie doelei more...
Almal ken Facebook of het ten minste daarvan gehoor. En dié wat facebook ken, weet dis 'n kragtige 'tool'. 'n Mens kan nie help om te wonder of dit nog nodig is om 'n webtuiste vir jou besigheid te skep? Waarom Facebook pages "beter" is as tradisionele webtuistes: 1. Geen kostes om op te stel more...
Meer klein besighede besef die belangrikheid van aanlyn. Hulle besef dat hulle nie sonder 'n webtuiste kan klaar kom nie. Maar meestal is geld 'n probleem. As jy 'n klein besigheid het en wil graag 'n webtuiste ontwikkel dan is hierdie WOMF spesiaal vir jou. --> Let wel, hierdie is 'n "DIY" oplo more...
It’s one thing getting a website designed, but (completely) another thing to get it ranked. Another note here: web designers doesn’t necessary include search engine submission or optimization. Web design and SEO is two separate divisions and are usually done by separate companies/indivi more...
Maar natuurlik kan jy 'n program gaan koop vir R500 wat jou in staat stel om jou eie webtuiste te ontwerp. As jy Microsoft Office het kan jy sommer Publisher gebruik om 'n webtuiste te ontwikkel. Maar net omdat jy die program het beteken nie jy kan sommer nou 'n webtuiste ontwikkel en jouself 'n we more...
Dis asof "offline marketing" net nie insink by kliënte nie. Of hulle verstaan nie wat dit is nie. Almal is so gepla oor 'aanlyn bemarking' en almal wil Google nommer een wees, maar hoe gaan jy dit regkry as jy nie een hierdie eenvoudige reël volg nie? En wat is hierdie reël? Maklik, bemark jo more...
I recently had a website designed and hosted by mark @ Intuit Designs (www.intuitdesigns.co.za). He did a great job at the best price by far! Easy to change and maintain, and he showed me how. Thank you, Mark!!! more...
Version: Weasles Ripped My Flesh
xTime: 0.0697
Users Online: 3111
x2: 1452.19 | 1466.93 Host ID: H5A8C-B97D13-094B11C30E