You are not logged in Login now
Voordat ons kan foto's kan verklein, moet ons eers verstaan WAAROM ons dit moet doen! Daar is 2 afdelings as dit kom by prentjies: (i) Wanneer ons die foto/prentjie gaan print of uitdruk (ii) Wanneer ons die foto/prentjie gaan aanstuur vir iemand via e-pos 1. Foto's print of uitdruk. more...
Some companies seem to feel they can charge what they want for sites, You know whats starnge is that some people are prepared to pay these amounts because thay fee the cheaper qoute will mean inferior quality. Not always the case - shop around - do you research. more...
We have been in this exciting industry for a short time, what worries me is the amount of companies that design a site for client and when the client wants to change/update items the designer is nowhere to be found. more...
Baie van die WOMFers hou glad nie van die "oupa" gesig wat verskyn as hulle 'n nuwe profiel stig nie. Laat ons jou wys hoe en waar om dit te verander. Vir die oefening neem ek aan dat jy reeds by WOMF geregistreer het... (i) Kliek regs bo by "You are nog logged in LOGIN NOW" (ii) Sleutel jou more...
Ek dink baie van ons weet nie wat is die verskil tussen hierdie twee diensveskaffers nie. Kom ons maak julle gou wys! 1. ISP (Internet Service Provider) ’n ISP is die maatskappy/instansie wat jou ’n konneksie tot die internet verskaf. Dit wil sê, hulle gee jou koppeling tot di more...
Een of ander tyd gaan iemand die woord "cache" of "caching" gebruik. Maak seker jy weet wat dit beteken en hoe dit werk! Dit mag soms gebeur dat jy 'n webtuiste besoek en nie die nuutste nuus, artikels of prentjies te siene kry nie. Rede? "Caching" !! Caching was in die begin jare van intern more...
E-mail Marketing is ’n proses waardeur e-posse aan (potensiële) kliente gestuur word waarin jy die kliënt in kennis stel van (i) Diens of (ii) Produk. Waarom e-mail marketing werk? (i) Dit is een van die goedkoopste maniere om met kliënte te kommunikeer. (ii) Jy hoef nie te wag more...
Soveel verbruikers begin nou die behoefte te sien (en selfs gebruik maak) van aanlyn inkopies. Pic n Pay en Kalahari.net is maar net 'n paar voorbeelde van webtuistes waar jy aanlyn kan koop. Laat ek julle iets vertel: Dis kos nie 'n arm en 'n been om 'n webtuiste te laat ontwerp waar jy pro more...
Almal in die wêreld weet wat geld is, net soos wat almal weet wat Google is. Maar nie almal weet hoe Google werk nie! Laat ek julle wys hoe om te ’Google’ sodat jy die resultate kry waarna jy gesoek het. Laat Google soos die ’Yellow Pages’ vir jou werk. Kom ons sê jy is more...
1. Maak seker jy laat ’n professionele logo ontwerp. Nie een van Microsoft Word se Clip Art nie! Nee sies man! Kry ontwerpers om ’n netjiese logo vir jou te ontwerp. Onthou, mense koppel jou logo aan kwaliteit of gemors? Natuurlik wil jy die indruk skep van kwaliteit. Vyf grafiese ont more...
Version: Weasles Ripped My Flesh
xTime: 0.0603
Users Online: 6222
x2: 1021.44 | 1021.73 Host ID: H5AB3-D7C0B1-B23828F865