Category: Pets

Share your experience in this category
Refine Category: Area:

GEELBEK KWAKKERS

0 Up down
Posted by: Roxie Rating 0 0 `Blogger`
8 Jan 2013

Hi almal, kan iemand dalk vir my help en se wie het geelbek kwakkers (eende) te koop. Desperaat!!! more...

(55 Views)

Respond Share Report Abuse

CHOCOLATE BRUIN LABRADOR REUN 9 MAANDE

0 Up down
Posted by: ZYLIA Rating 0 0 `Blogger`
7 Jan 2013

Hallo Almal Ek is dringend opsoek na 'n GOEIE huis (verkieslik plaas of plot) vir my 9 maande oue Labrador Reun: - Kusa geregistreerd - Chocolate-bruin - Ge-chip - Al sy inspuitings gehad - more...

(63 Views)

Respond Share Report Abuse

Toypom

0 Up down
Posted by: Illscha Rating 1 1 `Blogger`
10 Dec 2012

Weet iemand van 'n toypom teler in Bloemfontein? Skakel my asb - Elana 0792324652 more...

(56 Views)

Respond Share Report Abuse

Persian Cat

0 Up down
Chantal:10/10
Posted by: Chantal2012 Rating 0 0 `Blogger`
6 Dec 2012

Hi i am looking for a home for an 8 month Male Persian Cat R1500.00 Registered @ Kusa Regards Chantal Jonker chantalrj@gmail.com 0727254555 more...

(74 Views)

Respond Share Report Abuse

KAT VERMIS

0 Up down
Posted by: Elsie1234 Rating 0 0 `Blogger`
4 Dec 2012

Goeiedag, My Persies/Siamese mannetjies kat is het vermis geraak Vrydag 30 November terwyl ons verhuis het. Hy is Beige met donker ore, pootjies en stert. Lang hare en blou oë. Hy het 'n blou band more...

(91 Views)

1 Response Share Report Abuse

HUIS OPPAS DESEMBER

0 Up down
Posted by: rotvanger Rating 0 0 `Blogger`
21 Nov 2012

Hi, weet iemand asseblief wie ek kan kontak om my diere te versorg by die huis vanaf 28 Des 12 tot 3 Jan 2013. Die huis is in Genl de Wet. more...

(274 Views)

6 Responses Share Report Abuse

BUSINESS PANE

WOMF
Give your Opinion Now
Active Users on line: 2358