Category: Community

Share your experience in this category
Refine Category: Area:

CHINA MALL!

0 Up down
Posted by: rika Rating 10 10 `Helper`
8 days ago

Ons bus ry weer die 6de Julie China Mall toe!!! Ons vertrek soos altyd 5uur die oggend van die Windmill Casino, ons is dieselfde aand so teen 22:00 weer terug daar, Ons het dus ongeveer so 7 ure van more...

(24 Views)

Respond Share Report Abuse

Suid-Afrika en die wêreld vier Wêreldbloedskenkerdag

0 Up down
Posted by: rika Rating 10 10 `Helper`
8 days ago

Op Vrydag, 14 Junie 2013, word die 10de Wêreldbloedskenkerdag in Suid-Afrika en die res van die wêreld gevier om groter bewusmaking te skep vir die behoefte aan veilige bloed vir oortappings en die more...

(12 Views)

Respond Share Report Abuse

Wêreldbloedskenker-dag

0 Up down
Posted by: rika Rating 10 10 `Helper`
8 days ago

Gereëlde en potensiële bloedskenkers word genooi om by die Southern Centre, Fichardtpark ’n draai te kom maak op 14 & 15 Junie 2013 wanneer Wêreld-bloedskenker-dag gevier word. Elke skenker s more...

(18 Views)

Respond Share Report Abuse

Hoërskool Hartswater 60 jaar Skool Reunie

0 Up down
Posted by: givealittle Rating 1 1 `Blogger`
13 days ago

Onthou asseblief ons 60 jarige feesvieringe op 9-11 Augustus 2013. Deel dit ook aan ander oudskoliere. Registrasie vorms by die skool beskikbaar of kan hier (http://www.vaalharts.com/uploads/images/Sc more...

(25 Views)

Respond Share Report Abuse

Netbaltoernooi

0 Up down
Posted by: Dagboek Rating 2 2 `Blogger`
14 days ago

Die Thepa Trading 18-netbaltoernooi vind vanaf 10 tot 13 Julie 2013 in Hennenman plaas.Die toernooi word aangebied by Hoerskool Hennenman en wedstryde sal daagliks om 09:00 begin.Toegang is R10 per vo more...

(15 Views)

Respond Share Report Abuse

ARCO & Friends

0 Up down
Posted by: Dagboek Rating 2 2 `Blogger`
14 days ago

Come and meet Arco Musica & Friends live at Pretty Gardens-Langenhovenpark on 8th June at 10:30 Arco & Friends Go Vintage in the Sand du Plessis Theatre 12 July 2013 come enjoy this spectacular e more...

(17 Views)

Respond Share Report Abuse

BUSINESS PANE

WOMF
Give your Opinion Now
Active Users on line: 1970